deur Koekekranka vir Gedigte Merkers: Filosofie, Inspirerend, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 3 Mei 2016 324 gesien 2 Komentare 0hou van Nimbus ‘n Vuur sonder kooltjie is net rook in die oog wat sigbaar uitblaker dis van nathout gemaak want vuurtjies, met hout droog, skiet rooi vonkies omhoog wat magies bo vlamme as ‘n nimbus wegraak… Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
dis ongelooflik mooi!!