Wenners van die lente projek
Gedigte afdeling:
1. Viooltjie met Ek kom haal jou in Augustus
2. Agie met Lentedans
3. Anzé Bezuidenhout met Lente-kotiljons
EERVOLLE VERMELDING:
Viooltjie met Lente kom op 4 September, Blameer die lente en Op soek na die lente
En ook
Cornien met Nog lente in jou hart
Baie geluk aan hierdie 4 digters!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie dankie vir die geleentheid, Anze en ook aan die beoordelaar vir al die moeite wat hy doen :-) Baie geluk ook aan al die ander wenners.