Titel: Wenners: Winter nostalgie projek
Deur Anze

Gedigte afdeling:
1. Viooltjie met Pappa rym is immer
2. Koekekranka met Lappies
3. Ammie moon met Kaneel en warm sjokelade
Verhale afdeling:
1.Helena Mellet met Koue hande warm liefde
Baie geluk aan hierdie 4 skrywers
Viooltjie
Baie dankie vir die geleentheid om deel te neem, Anze. En ook aan die beoordelaar. Ek waardeer al die moeite wat julle doen 🙂