
Wense
ons jag
soet kersfees beelde
volgende jaar se koekies
nou al reeds ń bietjie frank.
ons glo
potgooi wysgere
verpak in egte timber
as dolhof rigting wysers.
ons is vasgevang
in skyn stryde
alles is binne te kry
sonder verwagtings of vrae.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.