Jongste aktiwiteit:

wete

 

 

wanneer geloof getoets word met terminale besef

deurdring aardse vrees die mens se psige

oorspoel dit alle begrip van tyd en ewigheid

spoel dit wyd om alles wat jy al ervaar het

selfs in diepste moeras van vertwyfeling

gloei strale van hoop gebore in geloof

aardse kennis word daagliks verstom

met hemelse glans van genade

die wat met en in geloof leef

leef in die wêreld, maar nie

vanuit die wêreld nie

om weer op die spoor te kom

na herhaalde teëspoed

verg moed, blymoedigheid

en kalmte van gees

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed