
Woordakkoorde
Ek wil jou tenger
in ‘n vers
tussen die letters
van my hart troos,
sodat dit soos
‘n lokomotiefloods
ons liefde oorlaai.
Dan wil ek jou gevoel
oprui met die majesteit
van n maarlyfpen
en inkspuitings
van my digkuns
diep in jou hartskreke
infekteer.
Sodat jy in die sy
spinners van energie
jou akkoorde kan koppel
in my siel se ferkwensies.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedig
31 Julie 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.