Jongste aktiwiteit:

WIND

WIND

Skaam probeer ek vir jou wink
met glinsterde oë wat blink
voel ek weer soos ‘n kind
ek soen jou in die wind

van oos na die weste gesaai
met liefde wat oor jou waai
is my arms om jou gedraai
daar onder in die baai

onstuimige branders so kwaai
ry ons saam in ‘n skoppelmaai
my wêreld het om jou gedraai
my hartelief is so fraai

© Eleen van Deventer Vorster
08/01/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed