Jongste aktiwiteit:

Wonder oomblik

Lyk vir ‘n oomblik gelukkig
verdwaal in ‘n oomblik van ontvoering
en in ‘n wonder-oomblik skitter in die son
Mmmmm dis mos nou romanties

‘n Stukkie van my hart en siel
sommer net vir iemand, iemand so spesiaal
moet nie een oomblik wonder
van die oomblik waarin jy is

Een oomblik sigbaar- dan nie meer
wonder oomblikke tesaam
en weer slinger ons
en wonder of ons nie
in die storm sal vergaan




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed