Dis lekker in Suid-Afrika (Humor)
Almal wil ‘n huisie by die see hê, maar niemand het geld om een te koop. Dit maak nie saak wat ons vir die baas sê, hy wil ons nie eers ‘n kleine verhoging gee, ons kan nie eers ‘n kar bekostig nie, nou moet ons maar elke aand huis toe loop. Al die mans […]
Maak oop jou hart se deur sodat jy van vooraf kan leer…
Liefde bedek die hart se seerste wonde, wanneer jy weer liefde vind na ‘n seer tyd, is dit beslis ‘n baie goeie besluit, om weer iemand met jou hart te vertrou, en weer vir iemand te sê:” ek is lief vir jou.” Dit gebeur nie sommer net vinnig nie, want mens moet van vooraf leer […]
Vlooitjie
O vlooitjie, o vlooitjie, wat soek jy tog in my hare. Jy loop daar rond en voel baie honger, maar jy gaan daar verdwaal soos tussen ‘n groot skare. Vlooitjie, gaan sit op iemand anders se kop, ek is ook nou al moeg gekrap, loop weg, of vlieg jy? Dit is nie nou meer ‘n […]
Drome in hopies
Onder beskutte skadu’s van oorhang treurwilger vleg sy sielseer hopies – groen rietjiesvlei blare Paddakwaak word stil deur haar rouseer gil haar balvuis donder – deur hopies wat tril Snikke skeur die sfeer as haar basuin repeteer haar wêreld geannekseer – deur rowe afgeskeur Fetushopie lê sy daar was alle drome dan onwaar pupille prewel […]
SY LAASTE VLUG
14 Februarie 1945. Die tweede wêreld oorlog is besig om ten einde te sleep. Van die Oostekant af is die Russiese magte reeds op die Duitse grens en aan die Westekant is die Gallieerde magte reeds oor die Duitse grens en lê op die walle van die Elbe rivier maar nog skop Duitsland vas in […]