Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 25)

[In die volksmond leef die een soort swartspan — dis hulle wat Sondag (moet) werk. (Of hulle dan die res van die week vry het?) Die ander span is ook swart geklee: Die kaste van die regspleërs, ook bekend as die juriste.] ☼☼☼☼☼☼ DONDERDAG – „Juristerei”: Bedrog By die mondelinge eksamen kom die vraag van […]

In smartbevelkte skadus ‘n gevangene van verdriet. Gestrooi oor verlate vlaktes trane oor jou skerwe gegiet. Leeg in jou gebrokenheid Verlore in jou spyt. Breek oop die donker Laat die lig deur syfer. Skud af die as van gister & sien wat Liefde offer. Dans in die kaleidoskoop van vrede en hoop. © Carla Visser

Hiermee wil die INK span u in kennis stel dat ons be-oog om ons 2de Prestige gala-aand aan te bied, waar daar weer toekennings vir elke kategorie toegeken sal word, op 04 November 2017 om 18:00 vir 18:30 by die hAp huis, Malherbestr 115, Capitalpark. Pretoria. Drag formeel. GETALLE WORD DRINGEND AFGEWAG!! Toekennings gaan oorhandig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed