Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]
Oordink se nut (Of die gebrek daaraan)
Dit eggo in die gange Hang aan skaduwees Klou vir lewe en dood. Gesanik en gesange bleik konstant te wees Waarheid van die lot se nood. Stil stil geprewel Klip hard geskree geval op dowe ore. Vermy, vermom, ‘n euwel In skaapvel geklee So gemaak of gebore? Steen vir steen gebou Dit toring bo verstand […]
Antwoordlose vrae
As die kruik kraak wil die wyn uitloop Wil die trane van diep binne ‘n oseaan vorm ‘n Tsunami Te veel goed. Te veel goed. Te veel GOED. Dis die rigting waarin ons almal gaan Dis hoe dit werk Soekend na antwoorde op vrae wat nie gevra mag word Hoekom Waarom Hoe Sal ek die […]
Verlies van ‘n wonderwerk
Soos die flap van ‘n vlerk Het my hart ontplof toe ek hoor Deur liefde en God se Handewerk Was ‘n baba in my buik ingetoor. Ons was lief vir jou, elke sekond Jy was so baie welkom by ons Alles was mooi, ‘n permanente glimlag om my mond Ek kon nie wag om te […]
Wie is ek vir jou
Wie is ek vir jou, dat jy my so kan verwar dat jy my met liefde kan hanteer maar ook met haat Wie is ek, dat jy met die slaan van die deur van ‘n kar my mooi laat verstaan hoe mens gevoelens uitlaat Jy maak asof ek die een met die probleem is ek […]
Erongoberg se blou
iewers tussen pers en grou huiwer erongoberg se blou in die verte net ‘n silhoeët ‘n hersenskim, ‘n skaduweeportret sagblou uitgespoelde glas, deur die see uitgewas mistieke diep geheime lê in ravyne opgesluit, waar das en klipbok ligvoets loop moet ek en jy met onseker tred ons spore trap in die vae hoop om iets […]