nabetragting
nog een kans gekry
veelvoudige terugslae
leerskool van die lewe
wanneer dit goed gaan
verloop lewe spoedig
wanneer dit begin
sleg gaan
slaan jy
remme
aan
word tyd
gebruik
om na te dink
oor gisters
en wat
dan
van
mộre
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.