Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG – Bedrog

[In die volksmond leef die een soort swartspan — dis hulle wat Sondag (moet) werk. (Of hulle dan die res van die week vry het?) Die ander span is ook swart geklee: Die kaste van die regspleërs, ook bekend as die juriste.]
☼☼☼☼☼☼

DONDERDAG – „Juristerei”: Bedrog

By die mondelinge eksamen kom die vraag van die professor: „Wat is bedrog?”

„As u my in hierdie eksamen laat deurval, is dit bedrog.”

„Hoe kom jy op so ‘n gedagte?”

„Na die strafwet is ‘n geval van bedrog voorhande wanneer iemand iemand anders se gebrek aan kennis gebruik om hom skade toe te voeg.”

☼☼☼☼☼☼

©3e.November2017…….. ☼ ☼ ☼ ☼ ☼………………………………….tje




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed