Vyftig is op die draai
In ’n vae teenstelling met die uitgangspunte en skryfgoeters wat in die verlede al uit my gedagtes gevloei het, is daar die afgelope dae of wat ’n drukking op my gemoed wat by tye angswekkend en soms tog komies na vore sukkel … die middeljare … wat reeds amper verby is. Indien ek tot die […]
Onsigbare asem
saggies ritsel die blare heen en weer wieg die take strompel na benede los blare na grond die Onsigbare asem besig met Almagtige werke word die besef in my binneste hoe nietig ons hier op aarde wyd en syd versprei Hy dit ons net ‘n klein saadjie tussen enorme gebeure van wind, son en maan […]
My naam
bekend was my naam het almal dit rond laat gaan besig wees was nooit verniet want so was my naam oral gegiet maar een klein flater en almal sit en skater word jy bespreek en verraai want hoe dit ook al sy is die waarheid verdraai stadig tel jy die stukke weer op want Vaderhand […]
Stille omwenteling
grou is die nag geklee met swart skyn die maan op een kol gedaan asemrowend U skeppingswerk raak gedagtes gevleg in bewondering aan ‘n lig gevorm in stik donker norm alom maan bepeins ek U Almagtigheid en word die besef van U teenwoordigheid groot met gedagtes wat tol om die wereld kan mens maar ophou […]
Die Fisika les
Die Fisika les, deur Stephan Uys Een oggend terwyl ek nog so heerlik lê en sluimer op die sofa, lui my selfoon. Ek is met verlof en ek weet dit is definitief nog nie beltyd nie. Ek kyk na my foon se skerm: 5:27, en dan lees ek die naam van die persoon wat wraakgedagtes […]
Sperstrepe (Italiaanse sonnet)
Sperstrepe (Italiaanse sonnet) Die wildewragtig woerts verby my ongesteurd oor die soliede sperstreep voor hy haastig verder voortsleep selfs die padpredikant preke word vermy Ongehinderd ongeskik jaag hy voort reëls en regulasies beteken niks vir hom adrenalien afhanklikheid maak hom dom hy mis die draai en sien die dood se poort Maar menige mens maak […]
bonsende hart
liefste marietjie jou mooiste ogies ondeunde vragies jy is my madeliefie liefste melodietjie lokkende glimlaggie heuning soet laggie my mooiste liedjie jy skitter in die aand hart bon-bons saggies liefde gloei vanaand ©Teárlach
man + vrou = huwelik
alles wat lieflik is maak jou hart sag verbeter jou dag alles wat loflik is hoflike mans is reg maak vroue waardeer eerlike vroue presteer ongesofistikeerd eg ervaring slyp verhoudings liefde deur gelyke deelname maak vir lang verbindings ©Teárlach
Blou. Blou is jou kleur.
Blommetjies, blommetjies! Oral om my is blommetjies. Al die kleure behalwe jy. @Anria Breed