
oud
dieselfde water spoel vanaf skeppingsdae
in golwe oor strande van die wêreld
oor en oor word water gebruik
hersirkuleer deur wolke
riviere en onder grond
lewe is ook byna so
daar is niks
wat is
wat
nog nie
gewees het nie
ouderdom
is dan
relatief
tot werking
van jou
brein
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.