Jongste aktiwiteit:

bonsende hart

liefste marietjie
jou mooiste ogies
ondeunde vragies
jy is my madeliefie

liefste melodietjie
lokkende glimlaggie
heuning soet laggie
my mooiste liedjie

jy skitter in die aand
hart bon-bons saggies
liefde gloei vanaand

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak