MAMMA SE MOEISTE PRINSES
MAMMA SE MOEISTE PRINSES Mamma se moeiste Prinses toe was jy maar net ses sy word my skone Prinses my hele lewe en my alles Mamma se moeiste Prinses prinses doen net jou bes my roos knoppie nog bitter klein in mamma se pragtige roos tuin Mamma se moeiste Prinses toe was jy maar net […]
JY, MY BLOU OOG MEISIEKIND
JY, MY BLOU OOG MEISIEKIND My blou oog meisiekind saam sweef ons in die dwarrelwind vasgevang in die vlerke van ń storm wind jou bo die blou hemelruim gevind ons drome is vir ewig saam gebind my pragtige blou oog meisiekind jy is my blou oog meisiekind kyk ek deur die oë van ń kind […]
GEDIGTE SKRYWER
GEDIGTE SKRYWER Om ń gedig teskryf vir jou skryf ek ń gedig waarvan jy hou uit my hart wat jou stewig opbou skryf ek van hartseer liefde en berou my gedagtes wil net weghardloop van emosies wat deur my hart verloop pen ek jou siel wat hoogtes laat stuig pen ek die dinge wat jou […]
soekie
pragtigste ou dingetjie het almal altyd van haar gesê so vrolik opgewek en vriendelik altyd gewillig om te help maar sy soek man en sy kan nie kry want soekie is nooit tevrede elke vryer is deeglik getoets elkeen moes haar standaarde hê so het sy vele goeie seuns laat gaan sommer net een dag […]
Sleepvoet Komplot
Sleepvoet Komplot Ek sleepvoet… deur gange van jou emosie – druipstert vir al jou hartsgoed, vol vrae agter siele vensters tenger die klop klop vandag tog kasty die liggaam jou wil en verdrink jou siel in die nag tartend na môre se lig – so duur jou lot… smee tyd ’n komplot teen ons asem […]
Poplap se skoene pas
Poplap se skoene pas Pa – dis jou “effentjies” se troudag vandag… en sy verruil haar bokstert, lappop kind wees vir vrou wees, eendag ma wees en grootmens skoene – met al sy lewens seisoene wat haar soms sal druk dat sy huil, dan moet sy weet by wie sy kan skuil. Ma – haar […]
bontrok
douvoordag sit hy op driepoot stoeltjie langs gespande bontrok-koei douvars stoom melkspuite in sink emmertjie wat stewig tussen sy bene vasgeknyp word bontrok se stert swiep ritmies heen en weer om vroeg-oggend-vlieë weg te jaag en nou en dan in sy gesig te swaai so begin sy dag en eindig dit soms kraakvars en lewegewend […]
KINDERS
KINDERS hoe sal ons weet hoe diep moet ons grou hoe sal ons maak om al die wortels van kankeragtige haat uit goeie grond te roei want sluipend lopend en sommer oornag spruit geil die leuns moordadig gedoring soms wêreldwyd vertak ek wonder dikwels en dink verlangend terug hoe onbesorg ‘n kind kleurblind kaalvoet skaterlaggend […]
sereen
eensaam denkend soek ek op my duin na waarheid en vrede wêrelde om my vergaan in geweld onluste en haat dan stap daar twee fisante kordaat stap hul verby my hou my dop maar weet hierdie siel sit en dink hier is geen honger of dors meer oor slegs serene geniet van onverwagte seën ©Teárlach
Het my brein ‘n bouval geword…
Het my brein ‘n bouval geword… My gemoed is so leeg vanaand, wil nie voel – wil nie weet… nou sit ek met ‘n muse wat nie kan, gelaat sonder ‘n woord, soek ek na iets tussen al hierdie bouval van herinneringe, na iets wat rym – maar nie te groot. Wou ek vir jou […]