Jongste aktiwiteit:

GEDIGTE SKRYWER

GEDIGTE SKRYWER

Om ń gedig teskryf vir jou
skryf ek ń gedig waarvan jy hou
uit my hart wat jou stewig opbou
skryf ek van hartseer liefde en berou

my gedagtes wil net weghardloop
van emosies wat deur my hart verloop
pen ek jou siel wat hoogtes laat stuig
pen ek die dinge wat jou hart laat juig

maak dit weer sin in hierdie lewe
ń gedig gee hoop vir mense in die lewe
streel my gemoed ek voel weer goed
ek as digter is waarna ek al jare soek

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed