JY, MY BLOU OOG MEISIEKIND
JY, MY BLOU OOG MEISIEKIND
My blou oog meisiekind
saam sweef ons in die dwarrelwind
vasgevang in die vlerke van ń storm wind
jou bo die blou hemelruim gevind
ons drome is vir ewig saam gebind
my pragtige blou oog meisiekind
jy is my blou oog meisiekind
kyk ek deur die oë van ń kind
jy het my hele hart gesteel
ons geheime saam gedeel
ons het mekaar weer gevind
ons liefde is saam gebind
sal jy jou lewe met my deel
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.