Jongste aktiwiteit:

September(Page 13)

Beste INKers Ons gaan hierdie September tradisie breek en nie lente vier nie, maar gaan ‘n Engelse Sonnet aanpak met die tema: “Spyse vir die siel” Opdrag: Digters: Skryf ‘n gedig met die bostaande tema. Wees uniek, vars en treffend. Die sonnet, tipografies en rymskema gaan STRENG gemerk word. Vir inligting: ” Engelse / ShakespearSonnet […]

Humanisme het met Satan gepaar ; met ‘n kontroversiële Engel omgang gehad -in hel geskep, in hemel gebaar, op aarde geplant.   MY vorm aangeneem.   Was daar maar ‘n stukkie ék ook net ‘n mens -sou die son se strale dálk ook my vel bereik.   As ek maar net ‘n bietjie minder Maan […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed