Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 12)

golwe bring lewe wit skuim wat uitspoel bring nuwe lewe op strand dra ook verslete skulphuisies maar saai nuwe lewe my duin is stil vandag windjie uit antarktika bring ysige wolke vogtige weer sneeu dalk lewe vir almal eers die swaarkry dan nuwe geboorte waaruit lewe kom alles gaan dood om weer te leef ©Teárlach

die kind lewe nog die kind is nie komatoos die kind keer terug na kus die kind regeer oor almal die kind is sonder gewete die kind is stert sonder kop die kind het nooit geslaap die kind smeer vol bloed die kind rook in suile die kind sal trek die kind bly lê die […]

Vandat ek ‘n klein dogtertjie was, het ek nog altyd gedroom dat wanneer ek eendag groot is, wil ek gaan rondreis en die wêreld gaan verken. Ander lande met hul kulture het my nog altyd gefassineer. Ek was nog altyd gek daaroor om te sien hoe die huise in ander lande lyk, die kleredrag, die […]

golwe delf nuwe inhamme sand word uitgewas verspoel skulpe en seewier oral gestrooi my duin lyk ongekam en slordig winde waai weer nuwe tonele oop elke greep van lewens storie in grafiese ten toon gestel so sweef my siel ook rond van toneel na toneel soms in verlede dikwels toekomstig altyd in drome waar ek […]

weeklikse sleur trek mens soms neer soveel kilos soontoe soveel kilos terug eerste gewaarwording van pensioenstatus is gemis gemis van roetine en kilos wat gebeur vandag met tyd pas jou brein aan ek mag mos – ek is op pensioen niks word meer aangegee as – ek moét my tyd is my eie soos by […]

Die doodste dood, deur Stephan Uys Al my kennis en ervaring rondom die dood van ʼn kind is alleenlik gegrond op gesprekke met ouers wat hierdie hartseer hel deurleef het. Ek trap dus versigtig, want ek is bang ek trap stukkende harte nog meer stukkend. Taalkundiges leer ‘dood’ het nie trappe van vergelyking nie. Volgens […]

Woorde van my hart Woorde wat soos komete deur die hemelruim vlieg leestekens wat in melkwegtree spikkel oor die blad Woorde en gedagtes soos ‘n kwas wat swiep oor ‘n doek, beelde in kleure wat deur klankgrense breek Eindelose, ontelbare woorde in speserymark geure van skerf pynigende venyn en sag vertroostende komyn Klanke en lettergrepe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed