Jongste aktiwiteit:

lewe

golwe bring lewe
wit skuim wat uitspoel
bring nuwe lewe op strand
dra ook verslete skulphuisies
maar saai nuwe lewe
my duin is stil vandag
windjie uit antarktika
bring ysige wolke
vogtige weer
sneeu dalk
lewe vir almal
eers die swaarkry
dan nuwe geboorte
waaruit lewe kom
alles gaan dood
om weer te
leef

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed