Jongste aktiwiteit:

waar

golwe delf nuwe inhamme
sand word uitgewas verspoel
skulpe en seewier oral gestrooi
my duin lyk ongekam en slordig
winde waai weer nuwe tonele oop
elke greep van lewens storie
in grafiese ten toon gestel
so sweef my siel ook rond
van toneel na toneel
soms in verlede
dikwels toekomstig
altyd in drome
waar ek was
of sal wees
of nou is

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak