Augustus Projek: Kommentaar en uitslae
Augustus Projek Kommentaar en uitslae
WENNERS:
DIGTERS:
Goud
1: no 16; Carma Shaw met Haikoe
2: no 28; Carma Shaw met Haikoe 3
3: no 4; Anzé Bezuidenhout met Arabiese lente
Silwer
1: no 23; Estelle Rubow met Haikoe 3
2. no 2; Loretta Szikra met Somerson
3: no 14; Loretta Szikra met Vuurdans
Brons
1: No. 18; Madzi met Winterskets
2: No. 31; Alkallie met Swyg
3. No. 34 Adele Theron met Vivaldi-seisoene
Die volgende gedigte het almal ‘n bogemiddelde persentasie gekry:
Eervolle vermeldings in goud, silwer en brons afdelings
No. 3; Anzé Bezuidenhout met Arabiese lente
No.5; Callie Vermeulen met Tsubaki
No. 6; Anzé Bezuidenhout met Een maanlignag
No.7 Callie Vermeulen met Asagao
No. 8 Callie Vermeulen met Elegansie
No. 20; Caren Kearley met Liefde
No. 36; Cornien Naude met Haiku 1
No. 37;Cornien Naude met Haiku 2
VERHALE:
1: No. 3 (69%); Wilma met Sun en Moon se avonture
2: No. 1 (67%); Ronel Janse van Vuuren met Rook en kersiebloeisels
3: No. 4 (61%); Vossie met S yen safraan
RUBRIEKE:
Wenner
No. 2 (60%) Wilma met Japanese tiolet
No. 1: (58%) Ano met Kuntsugi
3. No 3 (54%) Madzi met Japanese dis met ‘n kinkel
ALGEMENE NOTA MBT DIE DIGTERS:
1. ‘n Haikoe is gewoonliik titelloos en daarom komplimenteer ek die deelnemers wat net eenvoudig hulle inskrywing as “Haikoe” gemerk het. Vir die res, en omdat dit algemeen voor gekom het, het ek nie gepenaliseer nie maar vertrou julle sal daarop let in die toekoms. Daar is ook vergunning gegee om INK nie n titellose publikasie toelaat nie.
2. Ek was onseker oor die gebruik van leestekens en hoofletters in hierdie digvorm. Ek het verskeie bronne nageslaan en gesien dat die meeste kenners toegee dat dit aan die skrywer oorgelaat behoort te word. Ek persoonlik voel dat ‘n enjambiese aanslag beter is met ‘n duidelik volta (soos in die sonnet) maar dit is sterk persoonlik en geensins voorskriftelik nie. My persoonlike aanslag het geen invloed gehad in die beoordeling van hierdie projek nie.
3. Baie dankie vir die keurige versameling Haikoe’s wat julle met my en die wenwerf gedeel het. Dit was voorwaar vir my ‘n heerlike en lieflike ervaring.
GEDIGTE:
Winter se go is uit (1)
Ek is effe onseker oor die gebruik van leestekens in die Haikoe vorm, en sal dus moet gaan naslaan. Die funksionaliteit van die aandagstreep is dus onseker maar ek sal later daaroor terugvoer gee. Jou gedig voldoen pragtig aan die voorskrifte en is dit ‘n voortreflike Haikoe wat sonder dwang die gebeurlikheid weergee. Welgedaan.
Somerson (2)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Arabiese lente (3)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Klokke spel (4)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Tsubaki (5)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Een maanlignag (6)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Asagao (7)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Elegansie (8)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
See (9)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Gewete (10)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Son dank (11)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Waterstroompie (12)
‘n Suksesvolle Haikoe bestaan uit 5 lettergrepe, dan 7 en dan weer 5. Let na die spelling in jou tweede sin van mosbegroeide. Jou Haikoe is ongelukkig nie getrou aan die streng lettergreep vereistes nie.
Wintertyd (13)
Nie getrou aan die streng lettergreep opdrag wat van ‘n Haikoe vereis word nie.
Vuurdans (14)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Liefde (15)
Nie getrou aan die streng lettergreep opdrag wat van ‘n haikoe vereis word nie.
Haikoe (16)
Baie susksesvolle Haikoe. Lees asseblief die algemene nota hierbo aangaande die reëls van leestekens in ‘n haikoe. Welgedaan. Beeldryk.
Blom (17)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Winterskets (18)
Dit is vir my ‘n treffende Haikoe met die mooiste versugting en beelde. Die beoordeelaars mag nie gunstelinge hê nie maar hierdie een is in hierdie projek my onoortroffe gunsteling. Welgedaan.
Vlietend (19)
Pragtige Haikoe met die mooiste beelde. Jy het jouself goed gekwyt. Welgedaan.
Liefde (20)
Haikoe leen homself tot ‘n gallop ritme en jy het hier pragtig geslaag. Jou inhoud is deurdag en lieflik bemeester. Welgedaan.
Haikoe 1 (21)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan. Lees die algemene nota hierbo.
Haikoe 2 (22)
Lielike Haikoe. Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Haikoe 3 (23)
Pragtige Haikoe. Die inhoud is deurdag en briljant verwoord. Welgedaan.
Haikoe 2 (24)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Jou soene (25)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Nuwe lewe (26)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Bitter – soet (27)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Haikoe 3 (28)
Baie mooi beelde hierin. Die inhoud is sinlik en mooi gekonstrueer. Welgedaan.
Afskeid (29)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Haikoe wat wuif (30)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Swyg (31)
Ongelooflike skerpsinnige haikoe. Die inhoud is Keurig en deurdag. Welgedaan.
Miere (32)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
21 Junie (33)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Vivaldi seisoen (34)
Dit is ‘n pragtige inskrywing. Dis nét so melodieus soos sy vier seisoene. Welgedaan.
Haikoe 3 (35)
In jou 2 de en 3de sinnetjies ontbreek jy aan een lettergreep.
Haikoe 2 (36)
Pragtige inskrywing. Lieflike toon en mooi nuanses. Welgedaan.
Haikoe 1 (37)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
Maak my siel nuut (38)
Geslaagde Haikoe. Perfekte lettergreep toepassing. Sinlike inhoud. Welgedaan.
RUBRIEKE:
Kintsugi (1)
Dit is nogal ‘n kunsvorm wat my vir jare al fasineer, en nie net omdat dit mooi op die oog is nie, maar die filosofiese waarheid wat daarin opgesluit is. Ek sou dalk minder ‘sarkasties’ (en vergeef my as ek die toon daarin verkeerd gelees het) by die aanvang van jou rubriek wees. Die onderwerp wat jy hier behandel moet juis met teerheid, simpatie en selfs empatie behandel word. Vir die res is jou rubriek interessant en heerlik leesbaar. Dankie vir jou deelname.
Japanese toilet (2)
Ja, daar is vele kere, in selfs vollengte boeke, geskryf oor die kronieke van die waterkas (Water closet) of toilet. Ek deel jou afgryse aan die oordadige kostes verbonde aan ‘n deel van ons lewens waar ons seker so min as moontlik tyd wil spandeer. Dit natuurlik, die wat koerant en al troon toe gaan vir die sitting wat hulle nog nie bemeester het en sonder geskrewe instruksie kan bemeester nie. Baie dankie vir jou komiese bydrae.
Japanese dis met ‘n Kinkel (3)
Dit is natuurlik baie braaf om geregte van dwarsoor die wêreld te toets. Heerlik gelees. Dankie.
VERHALE:
Rook en kersiebloeisels (1)
Lieflike, kort en kragtige storie. Ek hou van sulke vonkverhale wat ‘n groot storie in ‘n kort bestek vertel. Dankie vir jou deelname. Baie dankie vir die mooi gebruik van Japanese tradisie en beskrywende instrumente.
Tsoenamie (2)
Dankie vir jou deelname. Jou storie is ontwikkel en lekker om te lees.
Sun en Moon se avonture (3)
Dit is ‘n heerlike verhaal, en ek sien in my geestes-oog ‘n heerlike kinderverhaal hierin met mooi illustrasies. Dankie vir jou deelname.
Sy en saffraan (4)
Interessante gedig met insiggewende inligting. Baie dankie vir jou deelname.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan hierdie projek.
Skryfgroete
IM
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie dankie vir die harde werk en jou terugvoer, IM