Boegoe om jou op te beur
Ek staan vanaand op jou stoep – en sing vir jou soos ’n acapella koor, jou konstitusie iewat goor, sleep ek vir jou ’n stoel nader en skink ’n skootjie boegoe om jou op te toor om jou helder lag te hoor – sal sommer vir als vergoed, sing ek van jou heimat jou erfenis […]
Lente se liefdes spel by die see
Diepblou… lê die see einder vanoggend. Ruisend druis die Ouman met sy magtige waters, beur ge-lei-de-lik vorentoe om skuimend te breek en te bars op die gladde klip van die strand. Lente is min gesteur deur dié Ouman, sy maak haar tuis soos ‘n wulpse vrou hier tussen die welige see plante, hangend oor die […]
KRUIWA PROPVOL LIEFDE
KRUIWA PROPVOL LIEFDE kruiwa propvol van my ware liefde kruiwa propvol net aan jou my liefste bakkies vol van al my sagte soene bring asseblief tog gou my skoene beddings propvol van al ons glimlaggies deel ons saam al die sonskyn daggies wandel ons in my pragtige blomtuin wandel ons langs die beddings oor die […]
JOU VOETSPORE IN MY HART
JOU VOETSPORE IN MY HART Jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand hoe moet ek nou sonder jou lewe ons liefde was verhewe ons verlede is ons vergewe jy laat my hart nog bewe jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand verlange na ons verlede verlang ek […]
HOU MY STYF VAS HERE
HOU MY STYF VAS HERE Here U maak my volkome vry hou my styf vas Here as my voete gly hou my styf vas dat ek in U wil sal bly hou my styf vas dat ek my sondes sal bely genees my Here as my hart aanhou bloei troos my wanneer die trane vrylik […]
LEIPZIG
LEIPZIG As tiener het ek van ‘n man gelees wat daarvan sou geleef het dat hy aan elke kompetisie met pryse in die koerante, tydskrifte en radio deelgeneem het. In altwee tale, maak nie saak wat die prys was nie. „Een of ander tyd moet mens mos wen,” het hy gesê, „en hoe meer ek […]
Landskappe geskets van herinneringe
en die ysige aarde glinster onder tienduisend sterre waar die maan silwer skaduwees oor die sneeu strooi Die somer gaan verby ek voel hoe die rooi-geel blare onder my voete knars-knars terwyl die wind speel in my spore wanneer die winter my vind in wenende mineure in monochroom kleure voel ek hoe die koue kraak, in […]
Sampioen-kampioen
Sampioen-Kampioen Swam of sampioen? Is jy n natuurkampioen? Uit n unieke koninkryk pryk jy as Fungi vormryk Swamkundiges weet van jou veel kindertjies wil met jou speel verseker sal Fungi-verhaaltjies nooit verveel Tuin, woud en veldvriend wil inligting deel.
Die laaste klip
Sjuut, bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op […]