sig
in mistige oggende
lyk alles vaag onwerklik
lewe gaan aan maar stadiger
voertuie kruie met ligte aan
mense stap met baadjies
voëls tjirp saggies bly
so is ons sig beperk
ons ken ten dele
eendag ten volle
soos bome
om jou
val
so leer jy
gaandeweg
meer van
jouself
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.