Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 153)

Sinvolle lewe Pa jy het die lewe geleef ten volle met oorgawe jou kinders jou rykdom jou kleinkinders jou kroon goud en silwer die had jy nie hart wat warm geklop het wel rugby was jou passie vurig kon jy raak beslis onreg het jy nooit geduld die Here het jy gedien God en Sy […]

Afrika-Engels. Ek het nou voldoende afgekoel na n lang, warm stappie. Ons is Afrikaners in n oorwegend Engelse omgewing. So besluit ons om weer in van die romantiese pypsteelerwe af te stap. Meestal loop jy in n hek en n klomp blaffende honde vas. By die derde geleentheid stap ons in n man vas deur […]

In die skoot van jou ewigheid het jy gegroei tot die volmaking van Sy gebod vir jou lewe sweersel tot geloof gedagtes gekloof waar ñ ander wêreld se lewe binne jou lewe siel liggaam en gees gehuisves om die bepaling van jou eie wil te buig tot vernuwing sodat die einde in die begin ooreenstem […]

ek heet Krotoa-Mansse ‘n San in murg en been ek’s ‘n volbloed Kalaharikind bedags as son hardgebak oor ons lag waar ek jagveld toe gaan met my pyl en boog ‘n bokkie bekruip om kos op die tafel te sit sy vel kan as klere dien as leë volstruisdoppe my waterdraer word weet ek daar […]

op ‘n lentedag in September is ‘n krulkop seuntjie gebore ‘n nuwe lyfie om te koester ons wag opgewonde op jou koms die vreugde van nuwe lewe jy is engelmooi die lewe gee en die lewe neem geluk was van korte duur potblou was jou gesiggie toe jy wêreld begroet jou mamma kon jou nie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed