
ELKE DAG
ELKE DAG
Elke dag word ons wakker
dan voel die werêld sommer lekker
hoor ons die stad se geluide
hoor ons al die die karre daar buite
want ek moet gou na jou toegaan
ek is baie bly om optestaan
baie bly dit is weer lente
vandag ontmoet ek my ander helfte
maak ons saam die mooiste prentjie
saam maak ons die moeiste paartjie
ons drink saam heerlike warm koffie
dankbaar ons het mekaar gevind
ons liefde is aan mekaar verbind
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.