Jongste aktiwiteit:

FACEBOOK VRIEND

FACEBOOK VRIEND

Op facebook het ek aande om gesoek
tik my vinger vinnig deur sy boek
facebook vriend hier lê ek eensaam op my bed
vriend wanneer sal jy my kom red

op die blaaie gaan soek ek jou orals heen
op die blaaie soek ek die regte een
my vingers jeuk om die boodskap intetik
hoor jy die knoppie se getik tik tik

facebook waar gaan ek heen
stuur die regte een
ek soek na ń nuwe begin
ek soek my mooiste godin
bring weer nuwe hoop

het in my lewe geloop
hou vreeslik baie van my
het my droom bevry
behoort nou net aan my

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed