Jongste aktiwiteit:

HEIDI

HEIDI

met jou rooi rokkies
spring kaalvoet sokkies
wind waai
eet oupa soppies
happies vir happies
hy kwaai
hardloop met bokkies
hoor al die klokkies
sy swaai

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak