Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 57)

Soms kan ek my so verkyk aan mense en dan wonder ek of hulle, hulself al in ‘n spieël gesien het… mense dra soveel maskers dis partymaal nogal skrikkerig! Party kan nie vinnig genoeg die masker van “daai nagemaakte vriendelikheid” opplak nie. Jy weet mos, hulle raak so vriendelik, dit drup soos stroop van hulle […]

Vir Ewig en Altyd Verslaaf Verslaaf, verlief, bedonnerd mal sewe-en-dertig maal twaalf maal vier maal sewe keer my verslawing aan jou probeer afskud probeer vernietig Verslaaf, gebroke, heeltemal gek sewe-en-dertig maal twaalf maal vier maal sewe keer my pyn probeer stil my wonde gesalf my hart gelawe Maar Verslaaf, verouderd, totaal verlore sewe-en-dertig maal twaalf […]

DIE GROOT VERLIES ‘n Dag sonder jou ‘n Week… ‘n Maand… ‘n Jaar… ‘n Leeftyd sonder jou. Wat moet ek onthou jou gesig, jou lyf, jou teenwoordigheid? Hoe moet ek bly staan wanneer alles om my vergaan? Het God my dan verlaat, gelos sonder ‘n maat? Kopiereg L Lexow

dou voor dag as sonstrale goud deur mopanies skyn rooibok mis swart nat op hopies lê en blink is die tyd vir jag vroeg oggend koue stoom op rooibok se asem brom pootjies wat klap gnoe se grom bosbok wat blaf koedoe statig majestieus gestaltes in bosveld wat is en nie is dit is die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed