Be-oordelaar
Be-oordelaar Jy, ja jy mens, wat met die tong vuur spoeg jy wat in ander se wese , se siele diep in ploeg jy wat glo jy is heel en so ander se vreugde steel met die groot verskoning, jy het sommer net gespeel Mense, kwesbaar, vol van die letsels, hul lewe is hel ander […]
Liefde uit die oes
Liefde uit die oes Mens, se lewe saai, lê aan skerwe soms, voel dit, of jy kan sterwe jy oes, uit die saad, die gerwe wat? is dit, wat ons eendag erwe Winde waai, die lewe word gesaai uit die oes, word die liefde gemaai mooi is die lewe, soms is dit tog saai in […]
Vlamme Van My Hart
Vlamme Van My Hart Saggies, kletter! ligblou vlamme in my hart dit spreek van liefde, dit spreek van smart in my binneste, voel ek, heelemal verward dit voel!! my siel, my wese word verhard Ure, dae, weke, gaan in tyd, stadig verby die smagting na liefde, die leeg, dit bly dit voel, of my siel, […]
geradbraak
my gedagtes skuif knarsend oor englikaans wat ek na luister ektjoehillie dis nie te bêd nie iewentjoeallie sal ons daar kom my gedagtes staan stil dit aidil op een plek van skok of-kors izzit ‘n phokop man hoe kan jy so slêng en plên hulle praat konsistantlie so hulle ryp en knyp my taal klink […]
vrede
winde waai oor my duin dag en nag verstrooi dit stof sandkorrels maal en sade verskyn miswolke van fynbos blaartjies sif neer winter in die wes kaap is so mooi gees van verandering heers ru onderbreek deur moord barbarisme ongekend dog herkenbaar so eeue oue bloed wat eerlik sy ware kleure vertoon daar is tog […]
EK DOEN NIE HIGH TEA NIE
EK DOEN NIE HIGH TEA NIE Staan en kyk na die modderstreep oor my een kaalvoet en die woefspoor op my bloes – ja, ek weet eers dis nog vroeg; maar…. Uhm ja – ek’s seker lankal by daai ouderdom verby waar ek nie net veronderstel is om te weet hoe ‘n dame haarself moet […]
KRUIP-KRUIP
Dis April skoolvakansie. Na baie smeek en beloftes om ons deel elke dag te doen, het ma ingestem dat my liefde én Boeta se liefde, saam op vakansie mag gaan. Soos altoos voor enige vakansie, bak ma genoeg koekies en beskuit vir ’n hele koshuis. Verder word daar ook met geblomde Sungleam lap vir elke […]
humor
om te mor is nie humor nie morre mor oor stof allerhande betekenlose stowwerige gedagtes slegs as jy die (hu) by die (mor) sit kan dit dalk humor word ©Teárlach
Rol weg die klip
Rol weg die klip HY is nie hier nie HY het opgestaan die klip is weggerol linnekleed lê daar met kopdoek verderaan netjies opgevou dat ons kan weet HY is nie klaar HY kom weer eendag op die wolke aan n verhaal van oorwinning vir ieder hiers geen onderskeiding van enige aard hoe groot ookal […]
gesigte
lewe op my duin versaai in koring land duisende kort plantjies wat verkorrel in sand van groen tot koring geel in voer verdroog gedagtes word verhale van weleer soos gedagtes in woorde versmelt swewende vergesigte in beelde inprent raak sigeinders vaer en in silhoeëtte geverf maak lewe al hoe minder kleurvol geduldig wag ek op […]