gedenk
ver oor die blou see sweef gedagtes vandag terug na hardekool bome na hetige dae en soel nagte jonk wees en energie soos min rooibokke wat op grasperke loop leeus wat soggens brul en hiënas snags kekkelend asblikke omgooi my siel sien bloedrooi atletiek baan met padroller wat gelyk probeer maak van mater wat met […]
Die Paaslam
Die Paaslam Isak vra Abraham: “Waar is die lam wat ons gaan offer?” “God sal self ʼn lam voorsien” het Abraham in geloof geopper. Op ʼn berg in Moria maak Abraham gereed om Isak te slag, maar die engel roep uit en sê: “Abraham wag!” Abraham kyk op en sien ʼn skaapram in die bos […]
Paasnaweek
mevrou het jy ‘n klein grys kat hier lê een in die pad ag nee, ag nee, ag nee plat gesmeer gebroke liggaam kleinste jongste seun nou straatligstatistiek jammer, jammer, jammer voel buurman oor die straat hy’t net so weggejaag skryn buurvrou langsaan kwaad hou vir my die swart sak […]
Bybelklas in Bethelsdorp
Meneer, issit sonne as mens’ie Bybel lesie want dasie geld vir ‘n Bybel ‘ie ons hettie kossie issit sonde, Meneer yiza moya waai deur my blaas my siel toe plak ek een van my ou Bybels reg recycle vir ‘n aartssonde in die Bethel van ons noorde Charleine Olivier © 20 April 2019
Lag tog ʼn Slag!
Die koms van die internet het ons lewens totaal en al verander en genadiglik ook die deure oopgemaak tot soveel meer holistiese en alternatiewe behandelings. Dus, niemand het nodig om slegs op die (soms verouderde) kennis van sy mediese dokter staat te maak vir liggaamlike- en geestelike gesondheid nie. Alhoewel die era van pille en […]
Angs? Woede dalk?
Om myself te beskerm teen die verbanning op Ink se pragtige webwerf, sal ek liefs nie die gekleurde taal gebruik wat ek graag sou wou nie, al wil ek graag woorde gebruik wat die hel aan die brand sal laat slaan! Gelukkig hoef ek nie al my gedagtes neer te pen nie, en kan ek […]
lied van die verlorene
die lied wat ek sing is ‘n lied van die verlorene eensame stryd om in die Lig te bly die Lig skyn oor elke plek in die skepping soms sukkel dit om deur die mis te kom selfs dan is die Lig daar en verhit jou word stadig warmer en energiek my duin is ook […]
wolk
essensie van lewe is soos wit skuim soom waar water reeds sy krag uitgewoed het en trots afmeet my duin lê net bokant hoog water van daar sien ek elke minuut se see gedagtes vorm soos sepie reekse elkeen met ‘n lok gedagte om weer te kom loer eindelose geduld soos meeue sweef oor blou […]
Karel en die Spinnekop
Karel en die Spinnekop Mense gaan kerk toe vir verskillende redes, sommige waarvan nie altyd veel met geloof te doen het nie. Sommiges verlang na die sosiale interaksie, ander na die gewydheid en vrede van ‘n kerkgebou en ander is daar in die hoop dat hulle vetroosting en/of ‘n boodskap sal kry. Vir kinders is […]
Rooipet Rampokker
Rooipet rampokker Tjokker, blokker, rooipet rampokker wuif sy vuis en dans ‘n dans soos ‘n touspring wals Tjokker, blokker, rooipet rampokker sing ‘n lied so vals soos ‘n sekteleier se leuen Tjokker, blokker, rooipet rampokker jou narrekleed en tranelag ruik na gister se sweet © Lynne Lexow 2019 • Neologisme : Tranelag – lag en […]