kus
winter maak my duin koud elke jaar word die sand dikker die duin steiler om te klim ver oor baai verf berge blou kalm waters lê soos spieël buite raas golwe ver oor kim baie verder noord lê riviere geskiedkundige riviere van kus hier in suide sit volk en rus vandag vertel my duin ‘n […]
Monumentaal
My taal is soos ’n suikerbos wat geanker teen berghange groei en bottergeel haar blom laat bloei; soos reën wat oor granietsteen vloei en die droë aarde binnedring; soos mos wat sag en groen teen rotse rus en alle skadu’s vul met lewe. Soos wind wat deur die klowe huil, maar eindelik die donker vir […]
Epos : natuurvertelling
*geskryf een-jaar-gelede* EPOS eDiä!kwain vertel van die natuur !Gâi! klonkie kinners hier by die vuur wat hooglek na die sterre, die sterre sê “tsau tsau” vir die warm tonge van die vuur Kabbo speel die goura en kom ook luister ek is !Diä !kwain, seun van Xa: a-tin, die xoma aob ek kom van die […]
meisie van Orlèans
die meisie van Orlèans in Frankryk het ñ sombere vyftiende eeu aangebreek die land was reeds honderd jaar in ñ bloedige oorlog gewikkel die beste soldate het reeds gesneuwel ñ nasie in moedelooseid gedompel die trotse Franse se redding was op hand in die vorm van ñ dapper boeremeisie sy moes die harnas van ñ […]
Brug van versoening
Jesus het aan die kruis gesterf sodat ek en jy eendag die ewige lewe kan erf Hy is die brug van versoening deur God gebou om verlossing te bring. In hierdie lydenstyd ervaar ons weer Sy kruisdood Sy vergifnis en genade wyd. Mag hierdie daad van versoening ons lewens vul en wyer kring want met […]
God se skilderkwas
Die plat vlaktes van die vrystaat natuurskone karoo alles sing ‘n loflied na Bo want God se skilderkwas sal altyd verstom en verras- dis groenskakerings te veel om te tel grou landskappe wat oral rond pryk bruine wat nooit dieselfde lyk alles saamgesmelt tot een groot geheel om weer vandag my hart te steel. Ek […]
Verraad
Trots begin die kwikstertjie paar stokkies, grassies, donsies opgaar stewig word die nessie gebou om hul kosbare eiertjies te hou. In die takke sing Piet my vrou juigend oor die nes, sopas gebou skelm lê sy haar eiertjie daar vir kwikstertjie om te bewaar. Piet my vrou broei eerste uit weet instinkief, niks mag sy […]
Gefabriseer
Kastreer elke sot en suurstofdief wat soos rotte met kinders teel en op straathoeke wegsmyt Hulpeloos haweloos van welstand beroof! G e f a b r i s e e r uit dwaasheid as ‘n las ©Loretta Szikra Nonet digvorm 20190205
Romanse op die strand
Dis vroeg oggend op die strand, en die vakansiegangers pak hulle sambrele, opvoustoele uit reg vir ‘n lekker sonskyndag. Willem du Toit ‘n lang lenige man kyk verbaas rond, dis die eerste keer dat hy sy voete op seesand sit. Nog nooit was hy in sy vyf en twigtig jarige leeftyd by die see, dis […]