Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 7)

baie naby aan my, is bome wat om my val maar ek is lank gelede was ek jonk nou net is wis jy wat beteken dit om nog te is party asemteue soms net te mis van sit en staan, lê beste is daar is tog ander soort is as geloof jou maak – is […]

Einde soos ‘n pianis sit ek voor die skerm my emosies vloei oor die sleutels terwyl ek innerlik kerm dis ‘n verwerking van trane wat ek nie stort nie hoop wat ek nie hardop kan verwoord nie ek skree deur letters op papier ek bloei woord vir woord, dis my manier jy sê die skrywes […]

wakker-woorde my oë se kaste is weer-wa-wyd-oop totaal leeg gestroop vir slaap is daar geen hoop gedagtes swerf saam met die suider-kruis wyd en vêr dis my hart se stem wat wat skree vir my kop dat jy nou daar ‘n muis-nes gemaak het en saam loop met my hart se elke klop Tia©️ *pic- […]

deur
vir Gedigte

een sit op my duin een sit doodstil een raak stil duine plasies bakermat van land diep sand en gruis konkreet geboue wit geverfde huise dodder in fynbos stilte en rustigheid siele vreugde bemin lewens vrede herwin mense verstop filters emosies wat skuim vertroebel die water denke raak verstrengel gedagtes van weleer maak vandag duister […]

’n Stoep is ’n magiese plek. In die woord is hierdie werklik die beste beskrywing waaraan ek kon dink, maar in die hart klink “magies” vir my volksvreemd en stief. Ek wil dit beskryf met ’n eg Afrikaanse en Suid-Afrikaanse woord omdat dit ’n plek is wat soveel betekenis, emosie en herinneringe oproep. Tog kan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed