Limeriek 1 (brons)
Die Wolmarans-LP se vrou
Het Kaaplangs haar hamels gaan skou
In ‘n blou-goue rok
Wat hul net-net inhok
Dat sy darem respek kan behou
©Marieta McGrath
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2019 projek