Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 8)

Splinters en stukkies glas gestrooi op die grond Donderweer het stukkend geslaan wat eens heilig was Skerp punte, skerp kante na bo Oorblyfsels van vasgelymde gekleurde glas Punte wat sny, brokkies herinneringe Verweerde illusie van meesterkuns Gebroke prent gestrooi oraloor Maagd Maria was ook net mens Flenters skuil tussen groewe Wat is, wat was, voel […]

“Hou op stry. Ek gaan ‘n ongeluk maak. Pietie, laat Sannetjie ook die boek deurblaai,” beveel Trudie vies. Sy hoop maar net die Huisgenoot se bladsy is leesbaar as sy later vandag by die huis kom. Die verkeerslig slaan rooi en sy verminder haar spoed. Hou stil. Onder die verkeerslig sit ‘n hopie mens. Sy […]

As die nag sy donker oor die aarde boggel, staan ek stom, sonder woorde, my siel uitgerafel in stil gebed, die prewels van my hartsversugting – om te skuil onder U vleuels; te staan in U sterk vesting. Gewer van die stil sterrenag, vul die holtes van my siel met U vrede, met U krag; […]

We are all damaged goods Ripped apart by sin and betrayal Shattered (all over) amongst iniquity Bleeding guts and sorrow We did each other no good Although we tried our best To fit the shoe Now the time has come To set the sails And sail to new horizons Seeking our own peace and harmony […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed