Brug van versoening
Jesus het aan die kruis gesterf
sodat ek en jy eendag
die ewige lewe kan erf
Hy is die brug van versoening
deur God gebou
om verlossing te bring.
In hierdie lydenstyd
ervaar ons weer Sy kruisdood
Sy vergifnis en genade wyd.
Mag hierdie daad van versoening
ons lewens vul
en wyer kring
want met Jesus as Versoeningsbrug
mag ons nie Sy genade verwerp
deur ons lewens
deur haat te laat lei.
Elna Kruger 2017
Kopiereg
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.