Jongste aktiwiteit:

Bybelklas in Bethelsdorp

Meneer, issit sonne as mens’ie
Bybel lesie
want dasie geld vir
‘n Bybel ‘ie
ons hettie kossie
issit sonde, Meneer

yiza moya
waai deur my
blaas my siel

toe plak ek een
van my ou Bybels
reg
recycle
vir ‘n aartssonde
in die Bethel
van ons noorde

Charleine Olivier © 20 April 2019




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak