Jy Vul My
(aan my geliefde kat wat in die mis verdwyn het) Eensaam se kleed bedek wysheid se bestaan, teen gister se onbeantwoorde vrae word gestry, grou grys wolke van vertwyfeling kom en gaan, Op soek na sekerheid se antwoord vul jy my. Wanneer woede en haat my hart se siel skeur, kom in gedagtenis beelde van […]
Ek verlang…
na jou emosies in klousule, na jou gedagtes in stanza, na jou siel se sagte streling in kuberruimtes oor afstand. In veselkoorde, sateliete en seine (soos koepels oor ons harte) klop polsende bondels data, gefragmenteerde kodes in pakkies, gemeen vir ontleding, interpretering van skrywer en leser, ontvanger en gewer, jy en ek wat leef in […]
Christene sonder pyn
Dagstukkie: Lees gedeelte: Matteus 16:24 Christene sonder pyn. Ek staan in verbasing as ek hoor en sien hoe christene eis dat hulle ‘n sorgvrye en pynlose lewe moet hê weens die feit dat hulle christene is of so-genaamd. Wanneer jy vir hulle sê dat jy siek voel of ‘n finansieële krisis het, wat ook al, […]
Die aandlug van die lewe
Die aandlug van die lewe ‘n Sagte bries in die aandlug van die lewe daar is ‘n roering wat my siel laat bewe dit is die ewige liefde, dit is God gegewe O!!! Ja dit is jy wat my op’n wolk laat swewe ‘n ster verskiet in die nag donker en swaar jy nasleep, soos […]
wondere
met elke dagbreek gebeur daar wondere op my duin elke nuwe son verligte dag is ‘n wonder elke vars seelug-asemteug wat ek in neem elke helder gedagte wat deur my brein spoel die geluid van golwe wat breek en bars geluid van voëls is musiek op my oor kleure en geure van die plante-ryk wondere […]
handelinge
menslike handelinge kom oor my duin gesweef goed en kwaad alles ingeweef fynbos het net goed wat verskyn tolbosse stapel slordig op teen duin rukwinde bring die meeste rommel woeste seë kan kelp opfrommel skoon blaaie strand verwoes reputasie vir ewig beskadig staan gebroke siel stil sweef sag tussen kril ©Teárlach
Gebroke windpomp
Gebroke windpomp (Goud) so ry ons mos deur die klein karoo eenkant staan die windverwaaide meul verlate teen die horison ja, sug pa hard en swaar en bly dan ‘n wyle stil dan kyk hy verward na ma en sê in ‘n hartseer stem “maar my magtig vrou, daai ouman op die vaal horison is […]
Web
Web Vasgevang in ‘n genadelose web ‘n web van seer, pyn, rou en grou web drade wat die hele wese toespin ongenadiglik is die sielsrowende geveg geveg vir oorleweing, nie in die vlees tog diep vasgespin binne in die gees ‘n web wat weerstand bied teen die eie mens wat verlange na iets ontketen, iets […]
Skaduwee
Skaduwee My wese verkrummel, die stukke spat oor die sinne sinne van wesens wat trap op ‘n ander vir genot ‘n nuwe dag begin met ‘n nuwe bladsy, ek skryf more se bladsy is nog skoon, as hy oopmaak die gisters se blaaie, is klaar, ek het dit geskyf dit gelees, my keuse, kan ek […]