Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 10)

Daar is soveel redes om nie te stem nie ons wêreld het onderstebo gedraai en mense het kwansuis soos vlermuise geword wat sluimerend koponderstebo vasklou aan ’n mislukte samelewing Wat die vlermuise immers nie besef nie is dat die Afrikaner alleenlik skuldig is aan die feit dat ons onwillekeurig ons eie ondergang veroorsaak het Ongelukkig […]

om my duin is daar blommetjies fyn botsels van die vroeë reën onder droë sand se kors ontkiem daar ander onder die kors van venyn ontkiem daar reeds nuwe groei jong mense met stamina en insig blymoedigheid en braafheid vasberade om te leef jellie-vissies spoel uit op strand droog uit en vorm droë saadjies fyn […]

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary… 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig… Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt waar die redes om lief te […]

Stemtoetse In ons standard ses jaar op skool was dit soort van verpligtend om stemtoetse te doen. Elkeen moes ’n beurt kry om so ’n stukkie solo te sing sodat die sangjuffrou kon bepaal waar jou stem inval op die toonleer en seker ook om sommer dieselfde tyd te bepaal of jy enige sangtalente het. […]

Namakwa daisy Ou rooiproppie, Ou rooiproppie Vir jou wil ek nie los, Jy is mos my kos. Vanaf vroe môre moet ek dink, Hoe om jy nader te wink Uitvaltyd vanmiddag, Wil ek jou loop ledig Sommer so van die eerste dop, Sit jy reguit in my kop Jy maak my mos sterk, Om my […]

Leeg Leeg, leeg is wakker word in hierdie nag ek open my oë, dis jy waarna ek smag veraf die geluid van ‘n tortelduif wat koer in die lig van die maan is ek wat vir jou loer my arms voel leeg, niks wat ek kan weeg my beminde, langs my, is jou plekkie leeg […]

Woensdag gaan ek stem. Ek gaan my demokratiese reg uitoefen om ’n sê in die toekoms van hierdie land te mag hê. Gaan dit ’n verskil maak? Ek weet nie. Inteendeel, ek glo nie. Ek dink die korrupsie het al so ver en so diep ingesyfer dat ek selfs die uitslag van hierdie verkiesing nie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed