Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 3)

In die digsjaboon wat my pen beletter, bloei my woorde kranhartig. Met propvol passie skryf hy van pragmatiese gedigte so oorweldig oor jou. So blaak woord liefde inkbevlekd met die saamflans van jovialheid ontwerp digpatrone terstond tot in jou tempel. Vrugkiem my fundamentele pen emfaties in verskuns se koerasie, die digsjaboon van my digtrant om […]

jare se vier ure slaap nagte het sy tol gehef op moeë liggaam ouderdom het maar sy probleme nê dit wat as vanselfsprekend gekom het word nou harde werk en is stresvol ure se duine-drome maak my vry vry van jare se pretensieuse werksbelang voortbestaan lê in harde werk was die leuse terwyl die wat […]

winter-woud die woud is skemer skoon gewas deur die nag eekhoringkies is vrolik-vinnig in hul hop-hop vroeg al voor sonop ek hou my laslappie-kombersie styf teen my lyf dit is sag en dig dit laat die koue vlug my hart gehoorsaam die seisoen se ysige wil geen skoenlappers vandag wat flapper die koue is te […]

deur
vir Gedigte

Waar jou blompikante keulengeur met blydskap my hart bejeen partituur ons minbedolde gevoel gebind in liefde. Bronaar parfumie in by my neusholtes wat begluurd loer , na ‘n presieuse briesreuk wat boetseer en boer. Juistement jy – my trekmagneet tussen miljoene skutsengels ‘n pragmatiese glansdame wat roof met reuk. ©Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte

prikkels sak in op my duin gedagtes, woorde en werke as jy weet waar jy vandaan is bewus is van waar jy vandag is weet jy dan waarheen jy op pad is wees nie bevrees nie, o mens jou bestaan is so klein in die heelal jou ergste probleme verdamp as dou tog word jy […]

Binne die heelkunde van ‘n harakiriese pen in die katkisering van tweerlei liefde het my asem kabaal van blydskap. Doerin waar my tempel ‘n treurtoneel was – en die son kaasstolpig sou skyn oor tyktrauma se verreete pyn het jou liefde kom seevier. Die lawahitte van jou woorde het my knaergevoel telekeer getart met ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed