Hirakiriwoorde
Binne die heelkunde van ‘n harakiriese pen
in die katkisering van tweerlei liefde
het my asem kabaal van blydskap.
Doerin waar my tempel ‘n treurtoneel was –
en die son kaasstolpig sou skyn
oor tyktrauma se verreete pyn
het jou liefde kom seevier.
Die lawahitte van jou woorde
het my knaergevoel telekeer getart
met ‘n goue lepel van omgee
doeraf in my besmette hart.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.