Hier
Dit is laatmiddag toe my bande hand skud met die grondpad. Soos ou vriende in omhelsing kleef die stof aan die rubber terwyl dit kort-kort in omwenteling terugkeer en elke maal weer van vooraf met die sand kennis maak. Ek was nog nooit hier nie maar my siel onthou iets. Ek vermoed dit is my […]
Augustus 2019 projek – Wilde wind
Die Junie-projek se uitslae sal bietjie laat wees, omrede ons besig is om die nuwe kriteria sisteem in plek te kry. Uitslae sal van nou af 30 dae ná afsnydatums op Ink beskikbaar wees. Dit wil sê, die Julie-projek se uitslae sal einde Augustus op Ink beskikbaar wees. Ons het hierdie besluit geneem omrede die […]
My Laaste Dans (Opgedra aan Pappie)
trane kom lê in my oë want skielik kom lê dit diep ‘n herrinnering soveel jare terug ‘n droom wat my hele lewe sal by bly dit kom lê voor my soos daglig by nag en ek beleef dit na soveel jare weer die bed wat induik terwyl ek daar lê ‘n hand wat uitreik […]
Deel 5 Die slotsom van Huismoles
“Ek kan nie die saak net so laat nie. Daar is Annelien, net om een te noem.” Roep Smittie gefrustreerd uit. Die geveg is nou behoorlik aan die gang en Peet weier om bes te gee. Met sy laaste kommentaar weet sy hy sal dit deurvoer. Om met haar baas te gaan praat sodat sy […]
ZAC
ZAC Begin honor bright dink ek is swanger; nee kyk… nou die dag was ek belustig vir Wilson toffies; en vandag is dit na ‘n groot, dik sny van ant Dores se: Double thick creamy Madeira cake with extra chocolate shuffles and cunning-wild rum-ambiance (more like ambulance, as jy my vra), kon nooit uitvind wat […]