Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 9)

goeie dinge kom net vir dié wat die geduld het om te wag daarop soveel jare het verby gegaan voor my duin sy ontstaan gehad het in die winter van ‘n jaar toe storm winde om ons gewaai het duine gevorm en verwoes het om goeie dinge te bekom is daar ‘n gejaag na wind […]

MOMENTE in STRATE….. Ek Waarheid My, jy, jou en ek vuil kaste vol geraamtes Gesigloos ons waarheid reduseer tot stof. Verlore Ousie Op die straat hoek versplinter arm aan… kos, liefde, warmte, mens en bang. Heelal In die hol. niks, kyk kyk…. alles is mooi. stadig lelik deur jou bril. Nou Kamers Mure omring, vol […]

Vuisvoos skakerende strale verlig die blindes se vuisvoosheid en verdoem die voortvarendes tot ‘n dieper duisternis onder verpletterende verwarring van ‘n onheilspellende onderwereld, stry die mensdom teen asemnood, tot die dood berusting bring hoe lank gaan die genadelose gemartel die kinders kwets, of verligting verlangsaam in ‘n skyn van glansende glorie, onder die edel elemente […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed