Die plaegeteisterde plek
Die plaegeteisterde plek genaamd Paarl is vol knakke en knoeste in sinkhokkies met toegeplakte vensters is vroueslaeners wat verbryselende trauma aan hul gesinne toedien; slagoffers van verkrag se fragmentariese harte huil om te heel, fnuikend worstel met die droewigheid. terwyl moordernaars tot die tong gewapen is en by hofverhore vlug op vryvoet soos liggaampies ledig […]
Kaapstad
Die moederstad is n oorlogskruit wat oorrompel word met geweld; bendes wat baklei en vir bene byt. Jongmense jubel nie meer nie – hul juigskreet is gevul met leed. Moordgetalle stuig soos inflasie foppers is gefop, vol frustrasie. Kaapstad, is n verlate vesting waar snoodsielige bendes fliek skiet. negatiwiet in noordgevalle haal die nuus . […]
VREUGDE BUITE MY VENSTER(VIOLET)
Jou fatsoenlikheid mot soos reendruppels op my begeerte: ek is stof, die kroon gepars – jy innemend soos vonkelwyn. Dit betower my hart, tot barstens toe vol. Kyk! vars blomme in die lig begin fleur en teer ontluik : as ek ek bid, sal hulle soos gebede rank en na die hemel groei. O my […]
Winter In My Hart
Die winter het verby gegaan en lente het gekom, al die bome het nog steeds gebod en selfs die rose het geblom, stilweg het die somer sy plek ingeneem met sonstrale wat alles voed, die reën het op sy tyd gekom en plek-plek was daar selfs ‘n vloed… my oë het dit als aanskou maar […]
‘n Nota op jou kopkussing (17)
Was dit ‘n laaste groet, Of dalk ‘n nuwe moresê Toe jy my saggies uitnooi Om styf langs jou te lê? ©Anton Bosch 20/06/2019
‘n Nota op jou kopkussing (16)
Toe jy gisteraand jou kop neerlê, het jy gehoor wat my gedagtes sê? En toe jy saggies na jou doomland reis het jy gesien hoe ek my liefde vir jou wys? ©Anton Bosch 20/06/2019
liefdadig
oor my duin suis winde uit die weste blom blou wolke nuwe koue front gly stadig nader koue lug word vogtige misgordyn elke plant draai blare na die vog voëls lawaai opgewonde en gil diertjies van die veld skrop hul neste onder fynbos mense werk haastig hul bouwerk geknip bakkies kom haal werkers want oor […]
alkoholis
vandag drink jy weer uit vergetelheid se kuip goue nektar wat Bacchus oor jou swaar tong bedruip om verlammend deur jou bewussyn te kruip die lus oorskry lankal die wil die wete van realiteit wat wik en weeg tussen kwaliteit versus kwantiteit ‘n wen-wen situasie verander in ‘n verloor-verloor stryd waar ‘n wil is is […]
Loflied aan my pen
”Gedog sou minder skryf” maar die woorde bly lag en lag binne my,hulle sê: wat minder skryf? ek val in my gedagtes rond struikel oor my eie tong wat homself as ‘n slang vermom my weer insluk en uitspoeg ‘n woordekamp vol terroriste ontlooide plofbare lettergrepe akutus en aksente soos vente se greep om my […]
Wie is daar?
Alhilal bin Zayed, ’n Arabier van die Liwa distrik, is per kameel op reis deur die heuning kleurige duine. So dagreis weg van sy kameel plaas af. Hy was by ’n skou vir kameel boere en is meer as tevrede met die pryse wat sy diere daar verwerf het. Dit beteken dat hy nog meer […]