Kaapstad
Die moederstad is n oorlogskruit
wat oorrompel word met geweld;
bendes wat baklei en vir bene byt.
Jongmense jubel nie meer nie –
hul juigskreet is gevul met leed.
Moordgetalle stuig soos inflasie
foppers is gefop, vol frustrasie.
Kaapstad, is n verlate vesting
waar snoodsielige bendes fliek skiet.
negatiwiet in noordgevalle haal die nuus .
terwyl klinkklare onsin spog
op die voorblad van koerante.
Die stad is n brandende stasie .
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.