Winter in my tuin (Brons)
Winter is ‘n slu ou man. Hy loop gebukkend saggies deur my tuin. Elke nuwe more lê sy witspoor witter as die dag tevore. Sy koue asem blaas hy teen die skoonblink van my ruit. Wanneer ek die blou gordyne oopgooi, lag hy skelm en swaai vinnig sy jas se punt oor die koper blare […]
Winter-haikoe
oral langs die pad duisend sjinese bruide veryste berke
Winter’beursie (Brons)
Soos al die gewone oggende was ek oppad werk toe, maar het ‘n gevoel gehad iets gaan gebeur. Net so onrustigheid wat heeltyd oor mens hang…naby Alberton gaan my kar se battery liggie aan. Ek ry toe na die naaste Suzuki garage, my vermoede was toe reg. Na ‘n battery toets word my alterator getoets […]
‘n EIKEJAAR
‘n EIKEJAAR Die Duitse spreekwoord sê: „Ek is so woedend, ek kan bome uitpluk!” Nou verbring ek my dae met bome uittrek en oor die heining in die buurvrou se tuin gooi. Hoe sê? Agge nee. Nie driehonderdjarige Van-Riebeek-bome nie. Ook nie soiets soos sypaadjiebome of maar net teruggesnoeide tuinbome nie. ___ƱΩƱ___ Nee, nee, nee! […]
Magriet se lied
Vat my Magriet tussen, jou loslyf reuke tot waar my woorde naak gedwee onderste bo sweef saam liewenheersbesies, kaalmoes en almoes rond, poets. ©morné du preez
‘n Dag
’n Moedersdag. ’n Vadersdag. Dink iemand… weet iemand ooit hoe ’n ouerhart op so dag kan brand-pyn kramp. Ouers wat ’n kind aan die dood afgestaan het. In die kerk is kindertjies opgewonde. Hulle gaan vandag in die kinderkerk presentjies maak vir Pa. Vooraf word alle kinders wat ’n pa in die kerk het, genooi […]
Skadi van die winterwind
Netsoos die lewe is jy koud soos staal maar teen jou skoonheid staar ek my blind Jy is die stormgod se Skadi klaaglied van die noordewind As die hemel haar laaste traan gestort het laat jy die somer in kilheid versink waar jy die lewe stadig maar seker ongeërg uit die velde opdrink Jy trek […]
DIE OUBAAS
DIE OUBAAS as die Oubaas kromrug nader skuifel die son net so effens so deur die ylgrys hare so op sy bleskop blink hoor ek hom grom en kreun sien hom norsrig op sy kierie leun my asem, die koue wasem wat deur sy neusvleuels wolk dis soos ‘n somber misfloers om my en ek […]
Voetpaadjies van verlange
Ek dink aan my kinderdae se wintertyd, en dit bring soet herinneringe terug dit was ‘n lekker tyd van saamwees Dit was tydloos die kleure van liefde familietyd, koestertyd en kuiertyd smaaklike toebroodjies, heerlike sop skottels koekies en warm sjokelade drankies ‘n Tyd van onskatbare waarde dit sal altyd sand wees in my lewe wat […]
gesteelde jeug
wanneer jong harte oor my duin stap met lewensverwagting en harte vol liefde sien ek weer my jeug in onafhanklike dalk selfsugtige realiteit oor en oor nederigheid was daar oor genoeg sagmoedigheid en geduld ook ons was rou en ongedeerd lewe was oop voor ons nie gekleed met dood moord, barbarisme of ewige vrees nie […]