Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 9)

wie kan praat van ware vrede vrede in jou hart en siel is ook jou verstand versadig van stryd vrede in jou hart sonder enige spyt min wat ek ooit ontmoet kan so gesels oor hul vrede die naaste daaraan het gekom toe ou man reg voor sy dood praat en saggies fluister sodat sy […]

soms is my duin gestrem gaan daar vae beelde verby wanneer lae mis oor golwe sak sien my verstand net die boodskap in gister se glinsterende see en strand daardie mislukte werklikheid kom voor ook wanneer ek na mense-beelde kyk mooi gesigte wat dalk blinkend lieg alles wat mooi lyk is dalk geheue terugblik na […]

inheemse bome kom en gaan in oneindige proses van groei voortplanting gesond en sterk aangeplante bosse groei en val word gevel sodra boom ryp is om hout te voorsien aan bedryf sederbome was altyd aangeplant op die grense van begraafplase vandaar metafoor van seder val hierdie dis funksionele lewensjaar het die klem gebring op seders […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed