deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Inspirerend Share: Related: grond Die duif en die doop 12 September 2020 318 views 0 Komentare 0likes Gordyne in alle kamers hang landskappe gordyn deurskynend genoeg om die son te verflenter. vermol die brandsiek sonbrand werklikheid gordyne sny die lig in ongekende stukkies vreugde. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next